Home

BHM NA fOURIESBURG

Bethlehem Marathon Klub bedien atlete in Bethlehem en omgewing en bied ook jaarlikse wedlope aan. Kontak ons gerus om by die klub aan te sluit of vir wedlope in te skryf.

 

Daar word elke oggend, Maandag tot Donderdag en Saterdag, gedraf.  Ons spring weg om 05h05 van die Klubhuis op die hoek van Baartmanstraat en Lughawestraat, Jordania – Bethlehem.

ALMAL IS BAIE WELKOM!!!!!


Entry forms:

Surrender hill 2016 – new form            Surrender Hill 2016

http://bethlehemmarathonklub.co.za/surrender-hill-5-march-2016

Surrender Hill 2016 – 5 March 2016  SURRENDER HILL MARATHON 2016     <——-DOWNLOAD

Cornel  By Limodo Events is die Organiseerder vir Surrender Hill – email:  limodoevents@gmail.com

Results:

Surrender Hill 2015 – 1 March 2015 DOWNLOAD  —>> Surrender hill 2015 Uitslae

Surrender Hill 2013 – 42KM DOWNLOAD

Surrender Hill 2013 – 21KM DOWNLOAD

 

 

DIESEL ELECTRIC BETHLEHEM, KERKSTRAAT 26, TEL:058-303 5535:

Klub klere, inskrywings vorms, nommers en ledegeld kan by Anet by Diesel Electric betaal word.

 

Nuwe Klub Klere:

 

IMG_5962

Indien enige inligting benodig word, kan een van die volgende persone gekontak word

Enslin van Blerk        : 082 920 5997      eblerk@xsinet.co.za

Japie Maree                : 083 630 8444      mareejj@telkomsa.net

Elmarie Kruger          : 082 908 1844      elmariekruger1@hotmail.com

of stuur Fax                : 086 546 2796

Atletiek Vrystaat        : 051-4303251

 

HARDLOOP VIR KANSA

Hardloop vir kansa

 

COLOUR RUN

Colour run 2 Colour Run

POTATO RUN IN FRANKFORT

Frankfort Potato run

KLUB LEDE: 2015 JAAREIND AFSLUITING

IMG_2178

Heerlike samesyn

Kersie wedloop 2 Kersie wedloop

‘N LAFENIS BY DIE KLUBHUIS

 

kLUB HUIS

KLUB  RUN – Lekker pret saam…

kLUB RUN

 

SURRENDER HILL VIND PLAAS   5 MAART 2016.   42.2km,  21.1km, 10km en Fun run

Nommers sal van 12 Januarie 2016 by Diesel Electric in Bhm beskikbaar wees.  Kontak Annette Wessels  058-303 5535