Besigheidsaflos 2017 – Done & Dusted !

Posted on Oct 16, 2017 under Uncategorized | Comments are off

Baie dankie aan al die spanne wat ingeskryf het vir die Besigheidsaflos 2017.
Spesiale dankie ook aan ons borg Aldabri Vervoer, sonder julle sou die geleentheid nie moontlik gewees het nie, die Rotatiers wat gehelp het, Bhm Christen sentrum vir die gebruik van julle terrein en ook ER24 wat altyd bereid is om by te staan.

Lekker spangees foto’s van sommige van die spanne wat ingeskryf het.

Corona Finansiele Dienste

CV & Propshaft Centre

Enslins

ER24

Fedauto

Hardware Mecca

Hoogland Medi-Clinic

Niin’s

Pathcare

Sensako

Toyota

Witteberg Koshuis

WMF

Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het!
Sien Facebook vir meer foto’s