Archives for Uncategorized category

Remember Remember – Surrender Hill 2 March 2019

Posted on Feb 27, 2019 under Uncategorized | Comments are off

Vir die wat nog nie ingeskryf het nie – vir die wat nog daaroor dink – en vir die wat beplan om dit te doen – doen dit !
For those that did not yet enter – for those who still think about it – and for those who is planning to – just do it !
Please take note: Surrender Hill 2019 is not a qualifier this year 🙁

NEW YEAR – NEW FORM 2019

Posted on Feb 14, 2019 under Uncategorized | Comments are off

Please download this form if you are interested in joining our club!!
Please email the completed form to: bhmmarathon@gmail.com
Ons sien uit om jou aan te sluit by ons klub!
2019-Licensing-form (1)

Besigheidsaflos 2017 – Done & Dusted !

Posted on Oct 16, 2017 under Uncategorized | Comments are off

Baie dankie aan al die spanne wat ingeskryf het vir die Besigheidsaflos 2017.
Spesiale dankie ook aan ons borg Aldabri Vervoer, sonder julle sou die geleentheid nie moontlik gewees het nie, die Rotatiers wat gehelp het, Bhm Christen sentrum vir die gebruik van julle terrein en ook ER24 wat altyd bereid is om by te staan.

Lekker spangees foto’s van sommige van die spanne wat ingeskryf het.

Corona Finansiele Dienste

CV & Propshaft Centre

Enslins

ER24

Fedauto

Hardware Mecca

Hoogland Medi-Clinic

Niin’s

Pathcare

Sensako

Toyota

Witteberg Koshuis

WMF

Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het!
Sien Facebook vir meer foto’s